|
|
|
|
|
|
Human Papilloma Virus (HPV)
Testing
Menslike Papillomavirus (HPV) Toets |
|
|
Human Papilloma Virus (HPV) Testing |
| |
Dear colleagues,
Genotyping for Human Papilloma Virus (HPV) is now
available from our Molecular Biology
Laboratory in Pretoria. The test is performed with a PCR
based, line probe hybridisation
assay, designed to detect various high-risk HPV
genotypes. This new test will replace the
previously used HPV detection assay.The specimen
required for this assay is an endo-cervical swab,
collected on a dry dacron
swab (wooden, aluminium & gel type swabs are not
suitable).
Our test code for this test is NPVGPCR with a
standard price of R557.03 (which will be valid
until 31 December 2006).
Should you have any queries about this assay, please
contact either:
Dr. Cornelis Clay (Medical Scientist & Lab Manager)
Dr Gerhard Weldhagen (Pathologist)
Both can be reached at 012-427 1800.
|
|
Menslike Papillomavirus (HPV) Toets |
Beste kollegas,
Genotipering van die Menslike Papillomavirus (HPV) is
nou by ons Molekulêre Biologie
Laboratorium in Pretoria beskikbaar. Die toets word
uitgevoer as ‘n PKR-gebaseerde, lynpeiler
hibridisasietoets, wat ontwerp is om verskeie hoë-risiko
HPV genotypes te identifiseer. Hierdie
nuwe tegnologie vervang die vorige HPV toetsmetode.
Die monster wat benodig word, is ‘n endoservikale depper.
Die depper moet ‘n droë dakrondepper wees (hout,
aluminium en geltipe deppers is nie geskik nie).
Ons toetskode vir hierdie nuwe metode is NPVGPCR, met ‘n
standaardprys van R557.03 (hierdie prys sal tot 31
Desember 2006 geldig wees).
Vir enige verdere navrae, kontak gerus:
Dr Cornelis Clay (Mediese wetenskaplike &
Laboratoriumbestuurder)
Dr Gerhard Weldhagen (Patoloog)
Beide kan by 012-427 1800 gekontak word. |
| << back |
|
|
|
 |
|